Nee wragtig!
So kan dit nie aangaan nie.
SEB word nou 'n monster wat op homself teer.
Nog, nog, nog!
Dit moet nou gestop word...
Jou 'entitlement' skreeu ten hemele!
Stop dit nou!
Hou op om my soos 'n tweede klas burger te laat voel, te misbruik vir jou eie welluste en waarteen jy bly regeer!
In 1994 het jy 'n groot ekonomie op 'n skinkbord gekry met slegs 45 miljoen mense, toe net so groot soos die res van Afrika, Suid van die Sahara met 650 miljoen mense. Wat het jy daarmee gedoen? Huh!
Die jeug is 35% werkloos, die ryk arm gaping word net groter.
Skep tog vir 'n slag iets jouself, hou op om te fokus om die ekonomie te bly herverdeel en herverdeel.
Bou tog bietjie voort op die groot geskenk wat jy ontvang het sonder om verder vir nog in my oë te kyk.
Moet ek jou nou nog bly vetvoer vir die res van my lewe?
Word tog nou groot man!
Popular Posts
-
Donasie deur Crowdfunding aan die Paljas Backpackers projek op die Bult Potchefstroom, Suid Afrika. Daar kom 'n tyd om te vra… Dis ...
-
1 Junie 2015. Plaasmoorde.... Vanaand het ek na die film Treurgrond gaan kyk... Wat het ek ervaar? Ek voel om hier net oor my ervaring te...
-
The Wooden Eiffel tower at Paljas Backpackers Bult Cachet Park, Potchefstroom. South Africa Build on assignment by Sakkie Britton, our prof...
-
Jurie het hier by Paljas Backpackers Potchefstroom ingeboek op Dinsdag 17 Junie 2014. R200 betaal vir sy kamer met geld wat hy net tevore by...
-
Daar is nog steeds wonderwerke.... Ek het nou net by die Spur in Potchefstroom gaan eet. Die jong vrou wat my bedien erken ek toe.... Hoe...
-
99% vee in Zim-provinsie kan vrek. So sê hierdie Beeld opskrif van 8 Julie 2015. Agnee nie alweer nie! Hou tog nou op met die storie Mnr M...
-
Jammer as ek hier aan die vloek gaan, maar wragtig genoeg is genoeg Hierdie foto is geneem van hierdie giftige plastiek vuur om 22h15 Sate...
-
Ek sit hier by Fiori. Dis nou Sondag 2 Nov 2014. 15h20 Lees gewoonlik Sondae die Rapport koerant hier en eet sommer dan lekker buffet hie...
-
Pres Zuma speel nou Russiese Rolette met Suid Afrika se toekoms! Daar is 'n geheime nuwe atoom energie kragsentrale ooreenkoms met Rus...
-
Die maak van giftige plastiek vure op die Bult hou net aan en aan ten spyte van die ongelooflike gesondheidsgevare wat dit vir duisende mens...
Friday, May 8, 2015
Jou nuwe SEB kodes van 1 Mei 2015 irriteer my grensloos .
Subscribe to:
Posts (Atom)