Uitgefees in Grahamstad, sit met verkoue en amper weer terug in Potchefstroom.
Gisternag oornag in Colesberg en vandag eers gaan rondshop in Bloemfontein.
Drink nou n koffie om wakker te bly en laai my selfoon hier by Ventersburg, Maxis, Sullivia Caltex stop. Mmm... Een vd min plekke met plugs by die tafels.
Sanral het die paaie hier heeltemal verander. Nou 3 maand oop. Baie verbeter maar met vreeslike verwarrende pad aanwysings. Moes 5 km verbyry voor ek weer kon omdraai.
Ek vertrou Sanral gaan nog al die aanwysings reg stel anders sien ek swarigheid vir die besighede hier.
Almal gaan net verbyjaag.
Popular Posts
-
Hierdie fotos is geneem Vrydag oggend 21 Junie 2014 voor die Wimpy op die Bult park, Potchefstroom. Hierdie is gevaarlike en giftige plast...
-
Donasie deur Crowdfunding aan die Paljas Backpackers projek op die Bult Potchefstroom, Suid Afrika. Daar kom 'n tyd om te vra… Dis ...
-
My dag het reeds vroeg begin. Ek veg verbete hier op die Bult teen al die giftige plastiek Vure wat straat kinders en karwagte deur die na...
-
The Wooden Eiffel tower at Paljas Backpackers Bult Cachet Park, Potchefstroom. South Africa Build on assignment by Sakkie Britton, our prof...
-
Ek sien groot moeilikheid vir die Grieke.... Die Griekse is nou alleen in die wêreld.. Ons self, die RSA, moet maar baie oppas hiervoor e...
-
Jurie het hier by Paljas Backpackers Potchefstroom ingeboek op Dinsdag 17 Junie 2014. R200 betaal vir sy kamer met geld wat hy net tevore by...
-
The world now seems to be a completely different one than the one I lived in about ten years ago, when I started looking into the mechanics ...
-
Daar is nog steeds wonderwerke.... Ek het nou net by die Spur in Potchefstroom gaan eet. Die jong vrou wat my bedien erken ek toe.... Hoe...
-
Kan iemand dalk help? Hierdie is week op week se scenario. Dit vat net so baie energie van my. Om 00h30 die 29 ste April 2014 loop ek uit...
-
99% vee in Zim-provinsie kan vrek. So sê hierdie Beeld opskrif van 8 Julie 2015. Agnee nie alweer nie! Hou tog nou op met die storie Mnr M...
Tuesday, July 15, 2014
Ventersburg Caltex stop.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment