Nee wragtig!
So kan dit nie aangaan nie.
SEB word nou 'n monster wat op homself teer.
Nog, nog, nog!
Dit moet nou gestop word...
Jou 'entitlement' skreeu ten hemele!
Stop dit nou!
Hou op om my soos 'n tweede klas burger te laat voel, te misbruik vir jou eie welluste en waarteen jy bly regeer!
In 1994 het jy 'n groot ekonomie op 'n skinkbord gekry met slegs 45 miljoen mense, toe net so groot soos die res van Afrika, Suid van die Sahara met 650 miljoen mense. Wat het jy daarmee gedoen? Huh!
Die jeug is 35% werkloos, die ryk arm gaping word net groter.
Skep tog vir 'n slag iets jouself, hou op om te fokus om die ekonomie te bly herverdeel en herverdeel.
Bou tog bietjie voort op die groot geskenk wat jy ontvang het sonder om verder vir nog in my oë te kyk.
Moet ek jou nou nog bly vetvoer vir die res van my lewe?
Word tog nou groot man!
Popular Posts
-
Ek, Graham, Hannes en Chris sit hier en stront praat by die Akker. Dis 'n koelerige aand hier op potchefstroom. Ons eet lekker, hulle bi...
-
The Wooden Eiffel tower at Paljas Backpackers Bult Cachet Park, Potchefstroom. South Africa Build on assignment by Sakkie Britton, our prof...
-
Ek sien groot moeilikheid vir die Grieke.... Die Griekse is nou alleen in die wêreld.. Ons self, die RSA, moet maar baie oppas hiervoor e...
-
The world now seems to be a completely different one than the one I lived in about ten years ago, when I started looking into the mechanics ...
-
Daar is nog steeds wonderwerke.... Ek het nou net by die Spur in Potchefstroom gaan eet. Die jong vrou wat my bedien erken ek toe.... Hoe...
-
Donasie deur Crowdfunding aan die Paljas Backpackers projek op die Bult Potchefstroom, Suid Afrika. Daar kom 'n tyd om te vra… Dis ...
-
Dis nou Saterdag 26 April 2014 tyd 16h00. Dis langnaweek en 'n baie rustige dag hier op Potchefstroom. Nou net my `ontbyt` geeet. :-) D...
-
1 Junie 2015. Plaasmoorde.... Vanaand het ek na die film Treurgrond gaan kyk... Wat het ek ervaar? Ek voel om hier net oor my ervaring te...
-
Pres Zuma speel nou Russiese Rolette met Suid Afrika se toekoms! Daar is 'n geheime nuwe atoom energie kragsentrale ooreenkoms met Rus...
Friday, May 8, 2015
Jou nuwe SEB kodes van 1 Mei 2015 irriteer my grensloos .
Subscribe to:
Comments (Atom)