Dis nou Saterdag 26 April 2014 tyd 16h00. Dis langnaweek en 'n baie rustige dag hier op Potchefstroom. Nou net my `ontbyt` geeet. :-)
Dis Beeld vinnig verslind. Kyk na al die mense. Ek hou nogal van my alleen wees, moet seker weird wees vir ander mense.
Maar my alleenheid maak dit moontlik om hierdie stuk te skryf.
Wil nog gou 2 overalls en 'n deurslot by Game gaan vir Paljas Backpackers lodge.
Gaan weer vanaand n fliek kyk, sal maar daar besluit wat.
Ek tik nou weer op hierdie Samsung note 3 sê Swift program, dis flippen ongelooflik om met so te trek oor die sleutelbord en dan spring die woorde so uit.
Popular Posts
-
Hierdie fotos is geneem Vrydag oggend 21 Junie 2014 voor die Wimpy op die Bult park, Potchefstroom. Hierdie is gevaarlike en giftige plast...
-
Donasie deur Crowdfunding aan die Paljas Backpackers projek op die Bult Potchefstroom, Suid Afrika. Daar kom 'n tyd om te vra… Dis ...
-
My dag het reeds vroeg begin. Ek veg verbete hier op die Bult teen al die giftige plastiek Vure wat straat kinders en karwagte deur die na...
-
The Wooden Eiffel tower at Paljas Backpackers Bult Cachet Park, Potchefstroom. South Africa Build on assignment by Sakkie Britton, our prof...
-
Ek sien groot moeilikheid vir die Grieke.... Die Griekse is nou alleen in die wêreld.. Ons self, die RSA, moet maar baie oppas hiervoor e...
-
Jurie het hier by Paljas Backpackers Potchefstroom ingeboek op Dinsdag 17 Junie 2014. R200 betaal vir sy kamer met geld wat hy net tevore by...
-
The world now seems to be a completely different one than the one I lived in about ten years ago, when I started looking into the mechanics ...
-
Daar is nog steeds wonderwerke.... Ek het nou net by die Spur in Potchefstroom gaan eet. Die jong vrou wat my bedien erken ek toe.... Hoe...
-
Kan iemand dalk help? Hierdie is week op week se scenario. Dit vat net so baie energie van my. Om 00h30 die 29 ste April 2014 loop ek uit...
-
99% vee in Zim-provinsie kan vrek. So sê hierdie Beeld opskrif van 8 Julie 2015. Agnee nie alweer nie! Hou tog nou op met die storie Mnr M...
Saturday, April 26, 2014
Mugg & Bean Mooirivier Mall Potchefstroom
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment