Hierdie fotos is geneem Vrydag oggend 21 Junie 2014 voor die Wimpy op die Bult park, Potchefstroom. Hierdie is gevaarlike en giftige plast...
Monday, April 28, 2014
Vryheidsdag aand by die akker
Ek, Graham, Hannes en Chris sit hier en stront praat by die Akker. Dis 'n koelerige aand hier op potchefstroom. Ons eet lekker, hulle bied maandag aande 'n special aan, koop een ete kry een gratis.
No comments:
Post a Comment