Ek sit nou hier in die wimpy en drink rooibostee suurlemoen en heuning. Dis nou 00h32 die 26 ste April 2014. Ek sit hier en vind myself :-).
Hierdie Samsung note 3 is darem 'n oulike foon en vervang feitlik al my rekenaars. Ons lewe in die mees ongelooflike tye.
Ongeag of dit die begin van 'n langnaweek is, is die wimpy vol studente. Gelukkig slaap daar vanaand darem 6 gaste sover in my Paljas Backpackers. Dis do 200 meters hier vandaan.
Ek het nou die blog begin en is nog besig om dit uit te toets. Gaan nou sommer ook 'n selfie neem.
So goeie nag.
Ek tik Ongelooflik lekker met hierdie Swift tik program.
Popular Posts
-
Donasie deur Crowdfunding aan die Paljas Backpackers projek op die Bult Potchefstroom, Suid Afrika. Daar kom 'n tyd om te vra… Dis ...
-
Ek, Graham, Hannes en Chris sit hier en stront praat by die Akker. Dis 'n koelerige aand hier op potchefstroom. Ons eet lekker, hulle bi...
-
The Wooden Eiffel tower at Paljas Backpackers Bult Cachet Park, Potchefstroom. South Africa Build on assignment by Sakkie Britton, our prof...
-
Ek sien groot moeilikheid vir die Grieke.... Die Griekse is nou alleen in die wêreld.. Ons self, die RSA, moet maar baie oppas hiervoor e...
-
The world now seems to be a completely different one than the one I lived in about ten years ago, when I started looking into the mechanics ...
-
Daar is nog steeds wonderwerke.... Ek het nou net by die Spur in Potchefstroom gaan eet. Die jong vrou wat my bedien erken ek toe.... Hoe...
-
Hierdie fotos is geneem Vrydag oggend 21 Junie 2014 voor die Wimpy op die Bult park, Potchefstroom. Hierdie is gevaarlike en giftige plast...
-
https://youtu.be/gVNf99kECXc
-
Uitgefees in Grahamstad, sit met verkoue en amper weer terug in Potchefstroom. Gisternag oornag in Colesberg en vandag eers gaan rondshop...
-
Die maak van giftige plastiek vure op die Bult hou net aan en aan ten spyte van die ongelooflike gesondheidsgevare wat dit vir duisende mens...
Saturday, April 26, 2014
24 uur Wimpy Potchefstroom 26 April 2014
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment